Share in more than 30 years experience in selling & marketing of property. Petro Properties is a well established real estate agency in the Hartenbos / Mossel Bay area. We offer our clients a wealth of knowledge regarding all aspects of purchasing or selling a home. Whether it is helping you search for your dream home, discussing new real estate developments, or assisting with the sale of your property, we would love the opportunity to help. Please feel free to contact us with any questions!
Kom deel in mere as 30 jaar se ervaring in eiendom verkope. Petro Eiendomme is ‘n goed gevestigte eiendomsagentskap in die Hartenbos / Mosselbaai area. Ons bedien ons kliente met ‘n rykdom van kennis wat gepaart gaan met alle aspekte van die koop of verkoop van ‘n huis. Ons staan gereed om te help met die soek van jou droom woning, om jou in te lig oor nuwe ontwikkelings, of om te help met die verkoop van ‘n eiendom – ons is hier om te help. Voel vry om ons te kontak met enige vrae!
We service the following suburbs / Ons diens strek oor die volgende voorstede:
Hartenbos, Karoodorp, Strydomsoord, Hartenbos Heuwels, Menkenkop, Island View, Seemeeu Park, Monte Christo, Reebok, Tergniet & Fraaiuitsig en Danabaai.
